Die Toekenningsfunksie van Laerskool Thabazimbi het op 7 November 2018 plaasgevind.
Die volgende leerlinge het erkenning vir hulle prestasies tydens die geleentheid ontvang.
Dux Leerder 2018: Izandri Joubert.
Leerarea-toekennings. Izandri Joubert: Afrikaans Huistaal, English FAL, Wiskunde, NW, EBW, SW, Tegnologie, Kuns & Kultuur. Marilise Visser: Lewensoriëntering. Mirriam Michael: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, English Home Language.
Ererol Akademies. Voor: Izandri Joubert, Charles Zandberg en Marisa Meyer. Middel: Juané van Deventer, Mieké Smit, Zanélle Lottering en Chenéll Fouché. Agter: Mairlize Visser, Sumarie Marais en Ané Viljoen.
Hoogste Akademiese gemiddeld: Anke Roos Gr 4, Christoff Marx Gr 6 en Amy White Gr 5.
Taryn Stander: Junior Fase Kultuurtoekenning in die Drama-afdeling.
Sewe Jaar getroue Skoolbesoek: Henrux Faurie en Heleen Pienaar
Netbalspeelster van die Jaar: Anchené Pretorius
Kultuurtoekenning /Senior Fase in die Musiek-afdeling: Annatjie Potgieter
Beste vordering: Jadri Swanepoel, Marihanca Nell en Paballo Magongoa.
Atleet van die Jaar: Chenéll Fouché.
Krieketspeler van die jaar: Gerdro Grobler
Senior Fase Kultuurtoekenning Drama-afdeling: Izandri Joubert.
Intersentrum Fase Kultuurtoekenning Drama-afdeling: Jarianca du Plessis.
Rugbyspeler van die Jaar: Lefoko Mokoena.
Hokkiespeelster van die jaar: Lené Lategan.
Junior Fase Kultuurtoekenning Musiek-afdeling: Liané Thuinsma.
Related