Waterbehoeftes in die Lephalale area sal toeneem weens verkeie beplande en verwagte ontwikkelings geassosieer met die Waterberg Steenkoolvelde.
Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het die MKWAP-uitvoerbaarheidstudie uitgevoer om opsies vir die voorsiening in die waterbehoeftes te ondersoek.
Hiermee die Kennisgewing aangaande die Hersienning van die voorlopige Omvangsbepalingsverslag (Leengroewe) en voorlopige Omgewingsimpakbepalingsverslag (Wateroordragskema), sowel as plekke en tye van Openbare Vergaderings.
Lees/Druk Kennisgewing in Word – Klik op die skakel hieronder
Plasing 27 Sept 2018 10580-20180920-Kennisgewing (1)
[pdf-embedder url=”http://www.kwevoel.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Plasing-27-Sept-2018-10580-20180920-Kennisgewing-PDF-1.pdf” title=”Plasing 27 Sept 2018 10580-20180920-Kennisgewing PDF”]

