Hoërskool Frikkie Meyer het hulle Top-10 Akademiese presteerders vir die Tweede Kwartaal bekend gemaak.
Alle fotobyskrifte is nie in naam- of prestasie-volgorde op die foto nie. Name in fotobyskrifte verskaf is in prestasievolgorde (% in hakies).
Annabelle Tromp, Kwêvoël se kontak vir foto’s en nuus by HFM, sê hiemee vir al ons lesers dat sy nie meer by HFM werksaam is nie aangesien sy en haar gesin na Heidelberg verhuis. Sy wens almal “Alle sterkte en voorspoed” toe. Op die foto neem die hoof van HFM, mnr Collin Campbell van haar afskeid. Van Kwêvoël af – Annabelle, dankie vir jou ondersteuning sedert ek terug is. Saam sal ons hier op Thaba ‘n plan maak om as “Oud-Frikkie” die wa deur die drif te trek en steeds Frikkie Meyer se nuus aanlyn te verkaf.
Graad 12 – HFM Top presteerders. Hulle is op die foto Suné Robbertse (83,83%), Pieter Lampbrecht (82,83%), Christelle Brink (78,83%), Rinaliza Taljaard (76,83), Charné Kramer (76,67%), Rachel van Zyl (76,67), Jenie-Lee Bezuidenhout (76%), Michelle Simpson (75,17), Mihle July (74,5%) en Neil Bester (74,33%).
Graad 11 – HFM Top presteerders. Hulle is op die foto Miné Grové (90,0%), Dirco Slabbert (87,83%), Lara du Plessis (87,50%), Hugo van Niekerk (86,5%), Gerdie du Plessis (81,83%), Elize-Marie Coetzee (81,17), Teswell Cloete (81,17%), Tjaart Pelser (81,17%), Charlize van Niekerk (80,67%) en Jani du Plessis (78,17%).
Graad 10 – HFM Top presteerders. Hulle is op die foto: Ruvé Blaauw (94,83%), Stiaan Joubert (92,0%), Daniël van Zyl (90,33), Kayla van der Merwe (89,33%), Jannicka Coetzee (85,83%), Charlize Oberholzer (85,17%). Roelien van Dyk (84,5%), Tuané Joubert (83,17%), ZW Pienaar (82,67%) en Gustav Grobler (80,83%).
Graad 9 – HFM Top presteereds. Hulle is op die foto: Mari Theunissen (94,0%), Quinelle Blaauw (91,63%), Mariska Coetzee (90,13%), Adri van Reenen (88,88%), Ellen Swart (88,50%), Robyn le Roux (87,38), Ankebe Els (85,25%), Simoné Annandale (84,25%), Gizelle Roach (83,63%) en Tanya Riekert (83,50%).
Graad 8 – HFM Top presteerders. Hulle is o die foto: SJ van der Linde (92,75%), Cara Pieterse (92,75%), Talita de Swart (90,50%), Zoey Joubert (89,50%), Jan Gunter Marais (87,75%), Kristin Lottering (86,63%), Sabrina Teixeira Ferreira (85,38%), Kian Coetzee (85,25%), Tommy Swanepoel (82,38%) en HJ Janse van Rensburg (81,63%).