Geen akademie – Geen kultuur

comment
Hoeveel keer het ek nie al in Kwêvoël daarop gewys dat kultuur, groei beteken nie. Aangesien ‘n mens as volwassene jou fisiese liggaamsgroei voltooi het, beteken dit beslis nie dat jy nie meer kan groei nie. Hierdie groeiproses noem ‘n mens kultuur, iets wat geen aansluiting vind by die betogende massas studente wat geboue afbrand en die massas, nie studente nie, wat aan hierdie geweldige betogings by ons land se universiteite deelneem, en met busse aangery word sonder dat hulle enige verbintenis met die universiteit of betogers het nie. Hulle is bloot daar om die ANC in hul doelwit om as alleenlik swart regeerders en redders van Suid-Afrika oor die land te heers.
Nou vra mens die vraag: Waar bevind Pravin Gordhan en die Ghuptas hulle in hierdie warboel oor mag? Almal van hulle is van oorsese afkoms.
Duidelik het die Afrika-kultuur, wat op tradisie gegrond is, niks tot die kultuur van groei deur onderwys, bygedra nie.
Wat noem mens dit as jong maagde met hul bolywe ontbloot voor die koning dans? Of as ‘n lyk na ‘n gholfbaan vol mense geneem word sodat sy “siel” afsluiting by die plek waar hy gewerk het, kan vind. Is dit higiÙnies om ‘n bok, koei of enige dier in jou agterplaas te slag omdat dit jou tradisie is alhoewel dit alle gesondheidsregulasies oortree. Laat jou kultuur, wat opbouend moet wees, jou toe om universiteitsgebou af te brand omdat jy nie kan “cope” met jou onvermoë om as geordende student jou studentelewe te voltooi met ‘n graad waarvoor jy hard gewerk het en dit tydens die gradeplegtigheid te ontvang nie? Wat noem ons die tendens om ou mense op plase te martel en vermoor op die wreedste manier moontlik net omdat jy dink dat wit ou mense baie geld het en dit in kluise in hul huise wegsteek, of om te glo dat jy van vigs genees sal word as jy ou tannies of kleuters verkrag. Waar gaan dit ophou?
Ongeag ras, is die voorafgenoemde gebruike onaanvaarbaar in ‘n beskaafde samelewing. Maak dit van jou ‘n rassis indien jy kapsie daarteen maak?
“In April or May 1856, the teenaged Nongqawuse and her friend Nombanda went to fetch water from a pool near the mouth of the Gxarha River. When she returned, Nongqawuse told her uncle and guardian Mhlakaza, a Xhosa spiritualist, that she had met the spirits of three of her ancestors.
She claimed that the spirits had told her that the Xhosa people should destroy their cropsáand kill their cattle, the source of their wealth as well as food. In return the spirits would sweep the British settlers into the sea. The Xhosa would be able to replenish the granaries, and fill the kraals with more beautiful and healthier cattle. During this time many Xhosa herds were plagued with “lung sickness”, possibly introduced by European cattle. By 1856, many cattle had died, and the Xhosa believed that the deaths were caused by umuthi- witchcraft.”
Mhlakaza repeated the prophecy to Paramount Chief Sarhili. Sarhili ordered his followers to obey the prophecy, causing the cattle-killing movement to spread to an unstoppable point. The cattle-killing frenzy affected not only the Gcaleka, Sarhili’s clan, but the whole of the Xhosa nation. Historians estimate that the Gcaleka killed between 300,000 and 400,000 head of cattle. Nongqawuse predicted that the ancestors’ promise would be fulfilled on February 18, 1857, when the sun would turn red. On that day the sun rose the same colour as every other day, and the prophecy was not realised. Initially, Nongqawuse’s followers blamed those who had not obeyed her instructions, but they later turned against her.
In the aftermath of the crisis, the population of Britishácontrolled colony dropped from 105,000 to fewer than 27,000 due to the resulting famine. Nongqawuse was arrested by the British authorities and imprisoned on Robben Island. After her release, she lived on a farm in the Alexandria district of the eastern Cape. She died in 1898.
Today, the valley where Nongqawuse met the spirits is still called Intlambo kaNongqawuse (Xhosa for Valley of Nongqawuse).*
Hierdie uitspraak is gemaak toe die wit voorvaders reeds vir eeue nie meer in voorvadergeeste geglo het nie, kon lees en skryf in hul eie taal en op hul kultuur van groei kon voortgaan sonder om na die stories van voorvadergeeste te luister.
Let ook daarop dat die Xhosas se stryd teen die Britse kolonialiste was, en nie die Afrikaner nie. Dit was op ‘n stadium toe geen Afrika stam ‘n geskrewe taal gehad het nie en al die verskeidenheid van stamme steed net hul eie taal praat, soos dit vandag steeds die geval is.

Kommentaar deur Pieter Coetzee – Redakteur: KwÛvoÙl
* Wikipedia