Thaba Solar wenners



THABAZIMBI – Thaba Solar het die afgelope week hul kompetisie trekking gehad en Debbie Viljoen het dit behartig. Ryan Clark is eerste getrek (R 2000 kontant & lig ‘combo’ ter waarde van R 700) . Tweede plek is Elsie Mashiane (R500 kontant & lig ‘combo’ ter waarde van R700) en in die derde plek is Lery Pistorius (lig ‘combo’ ter waarde van R700). Die antwoord vir die kompetise vraag van hoe lank Thaba Solar in die dorps is, was vyf jaar. Die ander vraag was “Wat is Thaba Solar se nuwe adres?” Die nuwe adres is hv Hamerkop en Hibiscuslaan. Thaba Solar bedank almal wat aan die kompetisie deelgeneem het.