Community

TCCC ploeg terug

THABAZIMBI – Na afloop van Thabazimbi Crisis Control Center (TCCC) se fondsinsamelings projek wat gedurende Juliemaand geëindig het, het TCCC tjeks oorhandig aan instansies wat gehelp het met die verkope van hul kaartjies.

Die volgende instansies het tjeks oorhandig: Makoppa GPF, STTU, Smart Brain Kidz kleuterskool, TAR en VLU Roadside tak.

TCCC wil graag almal wat deelgeneem het aan hierdie projek bedank vir hulle bydrae en al die borge ook bedank vir die jag pakkette en pryse. Hou die pers dop vir die volgende projek wat binnekort geloods gaan word.

39-TCCC STTU

Gert Snyman en Pottie Potgieter van Specialised Tactical Tracking Unit (STTU) saam met Henk.