Community

HFM Top-10 Akademiese Presteerders

Hoërskool Frikkie Meyer het hulle Top-10 Akademiese presteerders vir die Eerste Kwartaal van 2019 aangewys.

2019 14 Mei HFM Graadpresteerders
Op die foto is die Graadpresteerders saam met me. Marthie Boshoff, Adjunk Hoof, en mnr. Colin Campbell, Hoof van Hoërskool Frikkie Meyer. Hulle is voor van links Mari Theunissen (Graad 10), Miné Lategan (Gr 12) en Ruvé Blaauw (Gr 11). Agter van links: Izandri Joubert (Gr 8) en Cora Pieterse (Gr 9).
Die Graad 12 Top-10 leerlinge is in prestasie volgorde: Miné Lategan (91,67%), Hugo van Niekerk (90,46%), Lara du Plessis (89,84%), Teswell Cloete (84,41%). Charlize van Niekerk (84,08%). Daneel Jacobs (83,05%), Brian Pelser (82,81%), Jani du Plessis (82, 59%) en Elize-Marie Coetzee (81,80%). Saam met hulle op die foto is hulle Graadhoof, Marlien Pieterse, links en Ansa Snyman, regs.
Die Graad 11 Top-10 leerlinge is in prestasie volgorde: Ruvé Blaauw (90,98%), Stiaan Joubert (88,53%), Danel du Preez (87,44%), Daniël van Zyl (86,23%), Kayla van der Merwe (85,82%), ZW Pienaar (81,53%), Gustav Grobler (80,96%), Charlize Oberholzer (80,90%), Cobus Marais (80,77%) en Tuané Joubert (79,02%). Saam met hulle op die foto is hulle Graadhoof Rentia Erasmus, links, en Graadvoog Danie Fouché.
Die Graad 10 Top-10 leerlinge is in prestasie volgorde: Mari Theunissen (94,42%), Mariska Coetzee (90,93%), Quinelle Blaauw (86,21%), Adri van Reenen (82,42%), Gizelle Roach (81,93%), Ankebe Els (80,49%), Ellen Swart (80,41%), Inneke Mulder (78,75%), Tanya Riekert (78,68%) en Robyn le Roux (78,44%). Saam met hulle op die foto is hulle Graadhoof Margaret Jacobs, links en Graadvoog Juanita Erasmus, regs.
Die Graad 9 Top-10 leerlinge is in prestasie volgorde: Cara Pieterse (90,82%).SJ van der Linde (88.53%), Sabrina Teixeira Ferreira (87,44%), Talita de Swardt (86,59%), Kristin Lottering (86,41%), HJ Janse van Rensburg (86,03%), Jan-Günter Marais (85,67%), Kian Coetzee (83,88%) en Nathan Beukes (81,36%). Saam met hulle is op die foto hulle Graadhoof Henko Smit, links, en Graadvoog Mariaan Senekal.
Die Graad 8 Top-10 leerlinge is in prestasie volgorde: Izandri Joubert (95,47%), Ané Viljoen (92,62%), Juané van Deventer (89,56%), Kamogelo Makhalemele (88,93%), Elodie van Emmenis (88,34%), Mckyla Low (87,40%), Sumarie Marais (86,74%), Annelize Slabbert (85,87%). Charles Zandberg (84,42%) en Mieké Smit (84,32%). Saam met hulle op  die foto is hulle Graadhoof Francis Coetzee, regs, en Graadvoog Chrisna Els.