HFM se Top Tien

24 April HFM Foto 3 Beste in die grade totp 10

Hoërskool Frikkie Meyer op Thabazimbi het hulle Top Tien Akademiese Presteerders aangewys.
Foto’s – Annabelle Tromp