HFM verwelkom hul nuwe personeellede wat vanaf Januarie 2017 by hulle aangesluit het. Me Dalene Jacobs in die administratiewe afdeling en mnr Hendrik Buys wat hierdie jaar wiskunde en geskiedenis as vakke gaan aanbied.
Nuwe personeel by HFM
Thabazimbi News l Nuus