Strewe groet 2016

vlu-foto-featured

So sluit Strewe VLU 2016 af met ‘n heerlike kuier te Sentrum Boeresaal. Hulle het sommer ook die SAVLU se 85ste Verjaarsdag op 31 Oktober gevier.

Op die foto bo klink Strewe ‘n glasie op SAVLU se 85ste Verjaarsdag.