Community

HFM benodig Koshuis hoofleiers inligting

THABAZIMBI – HFM is besig met ‘n gedenkbord van al die hoofleiers (seuns en dogters) van die Koedoe- en Impalakoshuise van 1961 tot nou toe. In totaal is dit 52 jaar se name. Daar word  gevra dat u asseblief kyk of u naam of u familielid se naam reg gespel is en in die regte jaar is.

Daar is ook ‘n paar name wat kort, u word versoek om asseblief die kantoor te kontak indien kan help met die inligting wat uitstaande is of as enige van die onderstaande inligting verkeerd is. Die kontak persoon is Nellie Booysen by 082 871 5793 (stuur sms – nie ontvangs na ure) of e-pos na nelieb@lantic.net.

Name wat kort by die Koedoekoshuis (hoofseuns) vir die volgende jare: 1961, 1966 en 1977.

Name wat kort by Impalakoshuis (hoofmeisie) vir die volgende jare: 1961, 1964, 1975 en 1977.

Kontrolleer asseblief die spelling en volgorde van die volgende name van die Hoofseuns van Koedoekoshuis.

1962 Herman Fourie, 1963 Tom Malan, 1964 Hennie Smit, 1965 Nic Olivier, 1967 Danie Taylor,  1968 Piet Erasmus, 1969 Piet Visser, 1970 Christo Greyling, 1971 Tom van Dyk, 1972 Jurie le Roux, 1973 Tokkie Hugo, 1974 Piet van Rensburg, 1975 Petrus Welman, 1976 Manus Putter, 1978 Charles Loxton, 1979 Ettiene Hoeksema, 1980 Chis Swanepoel, 1981 HJ Cronje, 1982 Kobus Siemens, 1983 Basie van Wyk, 1984 Johan Swanepoel, 1985 William Retief, 1986 Gerhard van Rensburg, 1987 Karl-Heinz Penzhorn, 1988 Dave van Heerden, 1989 Koos Coetzee, 1990 Louis Trichardt, 1991 Reinhard Bodenstein, 1992 Michael Kotzé, 1993 Francois Steenekamp, 1994 Willem van Schalkwyk, 1995 Louis Greeff, 1996 Stephan Huyser, 1997 Hannes Els, 1998 André Joubert, 1999 Edward Lombaard, 2000 Danie Greeff, 2001 Kurt van Niekerk, 2002 Deon Joubert, 2003 Abrie van Graan,  2004 Werner Human, 2005 Collen du Plessis, 2006 Kevin Panman, 2007 Marlin Adelson, 2008 Nelis de Beer, 2009 Freddie Bezuidenhout, 2010 Reon Kemp, 2011 Antonie Terblanché, 2012 Louis le Grange en 2013 Chrisjan Wallis.

Kontrolleer ook asseblief die spelling en volgorde van die name van die Hoofmeisies van Impalakoshuis.

1962 Drien Engelbrecht, 1963 Marthie Lee, 1965 Marie Fürstenburg, 1967 Daleen Kleynhans, 1968 Hannelie Visser, 1969 Catrien Heyns, 1970 Ina Brummer, 1971 Annelé Lee, 1972 Hulda Heyns, 1973 Orpa Viljoen, 1974 Koekie Cilliers, 1976 Mari Botha, 1978 Lu Erasmus, 1979 Lise Erasmus, 1980 Issie Grobler, 1981 Estelle Strydom, 1982 Dalinda Bisschoff, 1983 Roanna Grobler, 1984 Celia Vermaak, 1985 Nelma Nel, 1986 Petro de Villiers, 1987 Adri Taljaard, 1988 Elise Diedericks, 1989 Antoinette Steenekamp, 1990 Isabel Prinsloo, 1991 Madelein Nepgen, 1992 Martli van Wyk, 1993 Lizette Els, 1994 Ida Breed, 1995 Carlien Malherbe, 1996 Chrisna du Plessis, 1997 Rentia Lee, 1998 Esbé Muller, 1999 Engela Pretorius, 2000 Herma du Plessis, 2001 Carolien Bezuidenhout, 2002 Karina Booysen, 2003 Juné Miller, 2004 Nadine Combrinck, 2005 Chrisna Kemp, 2006 Menante Maree, 2007 Vivo Louw, 2008 Mart-Mari Reynecke, 2009 Bianca Kleynhans, 2010 Anda Lee, 2011 Lorinda Janse van Vuuren, 2012 Elzani Davies en 2013 Suné van Tonder.