Contact Us

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.

6 Comments on “Contact Us”

  1. Goeie middag,

    My dogtertjie is 5 jaar oud en is n Jacaranda Skou finalis in die dans en model katagorie.
    As n finalis het sy pligte soos liefdadigheidwerkies en fondsinsameling projekte wat sy moes doen.
    Ek wil graag n berig plaas oor n paar van haar hoogtepunte.
    Kan ek die hier doen? En hoe doen ek dit?
    Ek sal dankbaar wees as iemand my sal kan help.

    Groete
    Megan Cross
    0836078965

  2. Goeie more, ek wil graag n advertensie plaas in die koerant. Sal u die kostes vir my deurgee?

  3. Goeie More Pieter. Ek wil darem net se dat HJ Swanepoel ‘n boorling van Thabazimbi is wat AMFU afdeling vir die 20/21 Februarie 2021 gewen het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *