Die Elandskuil-laagwaterbrug buite Thabazimbi is weggespoel en totaal ontoeganklik vir voertuie en voetgangers.
Kwêvoël het reeds op 19 November 2020 berig dat die Elandskuil-laagwaterbrug oor die Krokodilrivier, wat toegang aan inwoners en oewerboere oos en wes van die Krokodilrivier tussen … Lees meer
Read MoreDie nuwe Burgemeester van Thabazimbi Munisipaliteit is op 23 November 2021 tydens die Inswering Raadsvergadering vir die termyn 2021 – 2026 deur die Munisipale Raadslede na ’n geheime verkiesing aangewys.
Raadslid Tokkies Swanepoel (DA – Demokratiese Alliansie), verkose raadslid vir … Lees meer
Read MoreDie minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, het die Groenskrif op die hervorming van omvattende maatskaplike sekerheid en aftrede bekendgestel.
Hierin word die beoogde verhoogde belastingskale om die Basiese Inkomste Toelaag (BIG: Basic Income Grant) asook die verpligte bydraes tot … Lees meer
Read More