2022 Junie 11 Jannie 6

Rita verwelkom die mense by die nuwe KunsteGrot. Kragtens die kapasiteit van die ou KunsteGrot was die plek volgepak.