2022 Junie 11 Jannie 5

Blackie Swart links met kitaar saam met Jannie Moolman het die KunsteGrot se nuwe verhoog ingewy. Dis winter en die manne was deeglik voorberei op die koue.