General

Besighede wat noodsaaklike dienste verskaf moet herregistreer

Besighede wat by die CIPC se BizPortal geregistreer is om noodsaaklike dienste te verskaf gedurende die inperking, benodig ’n nuwe sertifikaat vir die verlengde inperkingsperiode.

Aansoek kan op die BizPortal tuisblad gedoen word vir die verlengde periode wat vandag, 17 April 2020, begin.

Lees meer by Jakaranda News