Entertainment

Khaya Kwa maak reg vir die Oujaar

Khaya Kwa Restaurant het ’n vervroegde Kersete aangebied om gereed te staan om op 27 Desember reg te wees vir die hele gesin om saam te kom ontspan.

Om die span by Khaya Kwa kans te gee om ook bietjie te rus, het die restaurant dan afgesluit met die Kersete op 22 Desember en open weer hulle deure op die gewone tyd op 27 Desember 2019.

Moet nie hulle Oujaar in die Bos op 31 Desember misloop nie. ’n DJ sal sorg vir lewendige vermaak met hope pryse wat gewen kan word met die verskeie promosies.