Liquid vat blaaskans tot ná Kersfees

Liquid in Elandstraat Thabazimbi vat so ’n blaaskansie vanaf more, Sondag 22 Desember, en open weer op die gewone tyd op 26 Desember.

Hulle staan egter gereed om die nuwe jaar op 31 Desember binne te gaan met die Glow Party.

Mense word dan ook uitgenooi om aan te trek om by die tema in te pas – kyk wie loop weg met die prys as die besgeklede.

2019 word afgesluit met Specials op Cocktails, Happy Hour en Drink Specials.

Om vir die volwasse jongmense geleentheid te bied om saam lekker partytjie te hou, let asseblief daarop dat geen onder 18’s vir hierdie geleentheid toegelaat gaan word nie.

Geen drank word aan o/18’s verkoop nie.