Business

“Facelift” vir Bibs & Babes

Bibs & Babes, die baba- en kleuter-Boutique in Medhof Apteek het ‘n totale “Facelift” ondergaan met nog meer items vir die kleingoed op die rak.

Hier sal jy ook die ideale Kersgeskenk vir die kleinding kan kry en word daar ewe goed vir die dogtertjies en seuntjies voorsiening gemaak met ‘n wye reeks van beskikbare items.

Rakspasie is opgegradeer met ‘n byvoeging van genoeg voorraad om jou keuse te maak.