HFM swemmers presteer by SA Skole Swem
Swemmers van Hoërskool Frikkie Meyer het tydens die SA Skole swem baie goed presteer. Die uitslae was as volg:
Tristan Brits Graad 9:
2 x 6de plekke, 1 x 4de plek en 1 x 8ste plek. Hy kwalifiseer vir SANJ.
Kristin Lottering Graad 9:
1 x 2de plek, 1 x 6de plek, 1 x 9de plek en 1 x 3de plek. Sy kwalifiseer ook vir SANJ asook vir die Suid Afrikaanse
Senior Kampionskappe.
Die Limpopo Champs swem uitslae was as volg:
Kristin Lottering Graad 9:
6 x 1ste plekke, 3 x 2de plekke, 1 x 4de plek. Sy het ook 6 rekords gebreek.
Leili Steenkamp Graad 8:
4 x 4de plekke, 5 x 3de plekke, 1 x 2de plek en 1 x 5de plek.
Tristan Brits Graad 9:
5 x 1ste plekke, 2 x 3de plekke en 2 x 4de plekke.
