Wat almal weet van Digitale en Sosiale Bemarking
Die internet en sosiale media het Self-Bemarking binne besighede se bereik gesit.
Dit is eenvoudig want Digitale Bemarking behels bewusmaking van jou besigheid, jou produk en jou handelsmerk – Wie ken dit beter as jy?
Jy gebruik Digitale Bemarkings Promosies wat gebruik maak van verskeie kanale waarvan die mees aanvaarde metode die uitstuur van e-posse behels – Wat is makliker as dit?
Met Sosiale Media kan jy self sien wat die reaksie op jou promosie is.
Die gebruik van Sosiale Media se grootste voordeel is sekerlik die vinnige verspreiding van inligting. Gebruikers spandeer meer tyd op sosiale media as wat hulle hul inkomende e-posse dophou.
Juis met die voorafgaande in gedagte het jou besigheid ook ‘n sosiale bladsy en jou eie personeel om jou sosiale bladsy (facebook in die meeste gevalle) vir jou te administreer en jou Digitale advertensies daarop te laai.
Besef ook dat:
Dit is moeilik om ‘n gemeenskap rondom jou besigheid se sosiale blad op te bou wat jou breë teikengroep gaan bereik.
Kwêvoël is reeds vir 36 jaar deel van die plaaslike gemeenskap met 6,300 weeklikse sosiale blad lesers en tussen 15,000 en 30,000 poste wat weekliks op facebook oopgemaak word. Statistieke van hoeveel besoekers elke individuele plasing ontvang is beskikbaar.
Kwêvoël is aktueel met plaaslike sowel as nasionale en internasionale nuus, gebeure en inligting rakende die breë gemeenskap.
In terme van advertensie volume beloop koste so min as 10-25% van die koste van advertensies in die gedrukte media.
Die digitale raklewe met ‘n advertensie in Kwêvoël is so lank as wat die promosie duur en verstryk nie sodra die publikasie van die rak af is nie – gekoop of uitgedeel.
Kwêvoël – Die logiese keuse vir al jou promosies.
Vir meer inligting of ‘n aanlyn demonstrasie by jou besigheid, skakel nou vir Pieter Coetzee by 082 890 4718 of stuur e-pos aan kwevoel@kwevoel.co.za
Reeds 37 jaar in diens van Thabazimbi se gemeenskap
Uit die gemeenskap – Vir die gemeenskap