Thabazimbi Munisipaliteit: Lekkasie by pompstasie herstel
Kennisgewing is ontvang dat die lekkasie by die pompstasie net na 16:00 herstel is en dat die pomp van water na die Thabazimbi dorp en Regorogile hervat is.
Druk is stadig besig om op te bou.
Alle waterverwante navrae moet asb by 083 703 2805 aangemeld word
Klik op die URL hieronder vir ‘n video van die lekkasie
https://mail.google.com/mail/u/0?ui=2&ik=68acc06039&attid=0.1&permmsgid=msg-f:1612149550629341358&th=165f81798a1148ae&view=att&disp=safe