Vandag is dit Toerisme Werkswinkel by VET

Die ander media lê nog op die rak maar Kwêvoël herinner jou aan die Toerisme Werkswinkel wat op 6 September by die die Thabazimbi VET Kollege in Regorogile aangebied word.

Toerisme is die ruggraat van die toekomstige Thabazimbi – as jy ‘n werwel wil wees, wees daar.

6 Sept Advertisement_Huisvriend_Tourism Association (2)
6 Sept Program_Tourism_Enabler_Workshop_Thabazimbi_Tourism_Associaton_2018 (2)