Thabazimbi Skou Baba- en Kleuter-kompetisie: Kategorie Wenners

Thabazimbi Skou Baba- Kleuter-kompetisie: Kategorie WennersMedhof Spog ook nou met ‘n splinternuwe Baba en Kleuter afdeling Bibs and Babes.
Met ons leuse “We Stock everything but the baby” kan jy verseker wees om iets te kry van kop tot bad tyd.
Soek jy ietsie spesiaal vir ‘n baba tee of baba se geboorte? Dan moet jy hier ‘n draai kom maak.
Kom besoek ons nuwe Boutique met spogkleertjies wat uniek en eie in sy soort is.
Bibs&Babes#3 pic
Om dit te kroon het ons ook ‘n Baba Club waaraan jy kan aansluit met ongelooflike besparings en voordele.

Medhof Apteek – laat ons vir jou sorg OUD EN JONK

Vanderbijlstraat 66 Thabazimbi – Tel: (014) 777 1287
Tye:
Maandag – Vrydag: 07:00 – 18:00
Saterdae: 08:00 – 18:00
Sondae en Publieke Vakansiedae: 08:00 – 13:00 & 16:00 – 18:00

Thabazimbi Skou Baba- en Kleuter-Kompetisie Wenners

0-3 Maande en 3-6 Maande 
6-12 Maande Dogters en Seuns
1-2 Jaar Dogters en Seuns
2-3 Jaar Dogters en Seuns
3-4 Jaar Dogters en Seuns
4-5 Jaar Dogters en Seuns
Hartlik dank aan al ons borge waarsonder ons nie die babakompetisie kon aanbied nie.  

Nativa: Verteenwoordiger Lynette wat ons altyd so positief en ruimhartig ondersteun. SDM Optics vir Gratis sonbrille, Klankgrens Gehoor Sentrum, Eagle Mountain Spur, MNI, SA Naturals, Ideas Signage – Adele die Canvasse was pragtig, Abbott, Inova, USN, Cipla Medpro, Activo, Aspen Pharmacare, Pharma Dynamics, Carnation Footcare, Plusch en laaste maar nie die minste nie –  Illishia Baard ons fotograaf en Alet Botha (Met Hart) – Dekor vir Foto’s en Katryn Masser