Laerskool Thabazimbi Wintersport presteerders

Verskeie leerlinge van Laerskool Thabazimbi het die afgelope tyd hul merk op die sportveld gemaak.
Netbal- en rugbyspelers het Provinsiale Kleure ontvang en drie netbalspelers het vir die Bokkieweek gekwalifiseer.

Sien vorige plasings vir meer besonderhede.