Vroeg in die seisoen is een van Laerskool Koedoeskop se rugbyspelers gekies om vir die Waterberg-span aan die proewe in Pietersburg deel te neem.
Die proewe, waartydens die Waterberg Vyftiental en Cravenweekspanne gekies is, is op 11 en 12 Mei gehou.
Die Akadmiese Top-5 van die senior Grade van Laerskool Koedoeskop is ook verlede week aangewys.
Janko van Deventer van Laerskool Koedoeskop is gekies vir die Waterberg-span wat 11 en 12 Mei aan die finale proewe in Pietersburg deel geneem het waartydens die Vyftiental en Cravenweek spanne gekies is.