Skaak uitslae

04-HFM-skaakIgee Theron het Saterdag deelgeneem aan ‘n toernooi by Hoerskool Brits. Hy wen 2 van sy 5 rondtes. Hy eindig 14de van die 21 spelers wat in die Ope Afdeling gespeel het.