Nog ‘n oud Frikkie vang graad

16-HFM BenietaBenieta Visagie, oudleerling van Hoërskool Frikkie Meyer, het op 15 Maart haar Honeurs BSc Fisiologie graad verwerf aan die NWU Pukke te Potchefstroom.