Hokkie provinsiale klere

16-HFM kleure hokkieOp die foto is die hokkie dogters wat deur gaan na die hokkie finale proewe op Dinsdag 19 April. Voor van links: Jolize Butler O/15a, Mickayla Mulder O/16b, Tiffany Robbertse O/18b, Karien Schoeman O/18b, Stephany Robbertse o/18b en Megan de Aguir o/14b. Agter: Anmarie Schutte O/18b, Shelly Branders O/18b en Tacia Van Wyk O/15a.