Oud Frikkies vang Graad

Elizna Coetzee wat op 8 Maart haar graad in BSc Aktuariële Wetenskap gekry het aan die NWU Pukke.

Marí Richter wat op 8 Maart haar graad verwerf het vir BSc Stads en Streeksbeplanning aan die NWU Pukke. Sy is ook ‘n oud HFM leerling.

Inge Buitendag, ‘n oud leerling wat Desember haar Honneurs graad verwerf het by die Universiteit van Kaapstad (UCT) in BCom (Hons.) Financial Analysis and Portfolio Management. Mag jou toekoms werklikpragtig wees.