HFM Sportskapteine aangekondig

Baie geluk aan ons gholf kapteine 2016 wat vanoggend aangekondig is. Voor: Aananda Lategan en Nimroe Lategan. Agter: Heinrich Penzhorn en Mnr Steyn van Loggerenberg (gholf organiseerder).

Rugby spankapteins 2016 is Woensdag, 13 April aangekondig. Op die foto van links voor: Reon van Aardt (14/B). Middel: JB du Toit (15/A), Renier Els, Renier Els(15/B), Zander vd Berg (16/A) en Willem vd Merwe (Tweedes). Agter: Shaun Steenkamp (Eerstes) en Mnr Pierre van Jaarsveld (Rugby organiseerder). Afwesig: Stiaan Joubert (14/A) en Jacques Smit (Derdes)

Name van links Voor van die netbal spankapteine wat 13 April aangewys is:  Jennifer James (14/B), Kayla vd Merwe (14/A), Chana van Niekerk (15/B), Mine Lategan (15/A), Liesl Havenga (16/B), Sonja Terblanche (16/A) en Me Mariaan Senekal (Organiseerder). AGTER: Ananda Lategan (17/A), Vanessa Sherrard (Eerste Span) en Michelle van der Sandt (Tweede span).

Hokkie span kapteine 2016. Van link: Dané Coetzee (14/B), Megan de Aquir (14/A), Bea Benade (15/B), Wilmien Schutte (15/A), Dane Koen (16/A) en Melinda Dreyer (16/B). Agter: Lesne Pauw (Eerste span), Me Rentia Erasmus (Hokkie organiseerder) en Anneke du Plessis (Tweede span).