Dankie

letter

Hiermee wil ek net namens Lancet vir Dewside en in besonder Estelle Hoole bedank vir die moeite wat hulle gedoen het vir ons funksie Dinsdag. Die professionele aanbieding, atmosfeer, verversings en kos wat van bostaande gehalte. Ons sal weer van hulle gebruik maak en sal hulle definitief aanbeveel.

– Rene Venter, Lancet Thabazimbi.