Strewe VLU vergadering

Rykie May van Helpende Hande
Rykie May van Helpende Hande

Op die foto van links: Lynette Austin, Willie van Rensburg van Liberty en Charmaine Breintenbach
Op die foto van links: Lynette Austin, Willie van Rensburg van Liberty en Charmaine Breintenbach

MAKOPPA – Die Strewe VLU tak het op 8 Maart 2016 hul vergadering gehou by Charmaine Breintenbach se huis waar hulle die projek van die jaar om Helpende Hande te help bespreek het. Rykie May was die spreeker by die vergadering en Willie van Rensburg van Liberty Life vertel meer oor testament en polisse. Baie geluk met almal se prestasie op Konfensie. Die volgende vergadering is 12 April enige navrae bel Ilna Schutte 0827748803.