BA Noordtransvaalse Atletiek span

Bosveld Akademie het drie atlete gestuur na die BCVO SA kampioenskappe van 18 tot 19 Maart by die DP de Villiers stadion in Sasolburg as deel van die Noord Transvaal span.

 ‘n Spanfoto van die hele NTVL spannetjie.

Sharmoné Bierbaum het o/6 deelgeneem aan die 80m.

Henriette Steenkamp het aan die 60m, 80m en Turbo spies deelgeneem vir dogters o/7.

Floris van Zyl het aan die 1500m deelgeneem in die seuns o/13.