HFM Boomplant dag
Hoërskool Frikkie Meyer se Gr 11 het op 17 Maart ‘n boomplant aksie gehad. Op die foto’s is die Graad 11 voogde saam met van die Gr 11 leerlinge wat die bome geplant het.