Die rokke wat jy dra

comment

Toe ek nog klein was, het die Grieke en later die Portugeuse dit gedoen, Suid-Afrikaanse burgerskap aangeneem, vir belasting geregistreer en sodanig dat hulle kon bydra tot die welvaart van Suid-Afrika. Die Somaliërs doen dit, die Zimbabwers doen dit, die Phakistani’s doen dit met hul spaza shops, met die verskil, hulle kry net ’n verblyfpermit en betaal nie belasting nie.

Die Nigeriërs en Indiërs vat die koek. Die Nigeriërs met hul swendelary en die Indiërs met hul omkopery, of dit nou krieket is of deur hul invloed die regering met besigheidsregte voorskryf wat om te doen. Nieteenstaande die feit dat talle Indiërs oor Suid-Afrikaanse paspoorte en geboortereg beskik, steeds nie hulle bagasie in hul land van oorkoms, by die huis gelos het en aanhou om die vir Indiese krieketspan te skreeu as hulle teen Suid-Afrika speel. Hulle is die mense wat eerder huis toe moet gaan. Dis die mense wat in 12 jaar nog nie eens die helfte kon verrig as wat die boere moes doen vanaf die einde van die Anglo-Boereoorlog in 1902, met die verskroeide aarde-beleid van die Britse magte, om hul eie onafhanklike regering daar te stel sodanig dat hulle agt jaar daarna selfbeskikkingsmag verkry het met die stigting van die Unie van Suid-Afrika. Dit is demokrasie, glad nie die korrupsie, geldwassery en tenderpreneurs wat net geld skep en die Keiser Zuma se hand wat hy so diep in die skatkis steek, soos wat tans die geval is nie.

Al het die hof bevind dat Zuma die geld vir Nkandla terug moet betaal, gaan korrupsie voort met die belastingbetalers se geld wat sy skuld moet delg. Hy gaan nie ’n sent verloor nie, die Guptas is mos daar. Hulle kan nie bekostig dat hulle gans, wat goue eiers lê, nek omgedraai word nie.

Ons bly in ’n land waar alle gelowe geduld word, maar hoekom die lang baarde en rokke vir mans. Christus prentjies wat Jesus en sy dissipels word uitgebeeld waar hulle lang rokke dra. Dit word geredelik aanvaar, want dit was mos die “Bybelse tyd”. Die Islam mans wat wel die rokke dra, sê  vroue die Burqa dra wat ’n vrou se liggaam van bo tot onder bedek met net ’n net venstertjie om deur te kyk as sy in die publiek beweeg bevoordeel. ’n Vrou se hoof moet ten alle tye bedek wees, ’n praktyk wat steeds is sommige van die protestantse kerke toegepas word. Dit terwyl hul mans, in hul lande van herkoms, hande in die straat mag vashou en selfs man tot man seks mag hê, solank hulle met ’n vrou getroud is. Laat ’n vreemdeling dit probeer doen in enigeen van die Midde-Ooste lande en hy word summier in die tronk gegooi.

Isis is seker die beste voorbeeld hiervan waar hul Christen meisies ontvoer en tot Islam “bekeer” en aan hul leiers as vrouens te gee. Dit is niks anders as prostitusie nie.

Geklee in ’n Burqa beteken glad nie dat jy ’n man of ’n vrou is nie, want die kledingstuk wys niks van wat onder dalk weggesteek mag wees nie, idiale drag vir Isis terroriste. Dit is so maklik om jou te omgord met plofstof, en as jy ’n man is, wag daar 72 maagde op jou die oomblik as jy jouself opblaas. Vir wat? Om hulle teen hulle wil te verkrag? Wat gebeur met die vroue wat hulself in opdrag van die Koran hulself in ’n besige inkopie sentrum saam met talle onskuldige persone opblaas? Gaan hulle ook 72 maagde kry (wat nou? – lesbiërs is nie welkom in die Islam hemel nie) of word hulle een van die 72 maagde wat die manlike selfbommers as beloning ontvang.

Met ons slap grensbeheer wat die kinders teiken dat hulle nie ontvoer word nie, kan mens maar net vra: wat van die honderde Burqa’s wat die land ingevoer word. Die Isis aanslag is teen die hele wêreld gerig. Hulle ontsien nie eens hul eie mede Moslems wat ook onder die onskuldige mense is wat hulle willens en wetens doodmaak nie. Suid-Afrika word nie ontsien nie.

Maar om terug te keer na wat die immigrante doen. Die Grieke en Portugese het ’n kafee of groentewinkel op elke tweede hoek oopgemaak terwyl die Afrikaanse burgers gestoei het om of om ’n nuwe politieke party of kerk te stig.

Al die ander het in die plakkersdorpe en swart dorpe Spaza Shops oopgemaak en so ’n nuwe bedryf geskep waar die plaaslike gemeenskap te bang was om dit te doen.

Met regstellende aksie is die meeste wit mense uitgesluit en moes sy eie vaardigheid inspan om ’n besigheid te begin. Die swart werkers wat hul so maklik aan die neus laat lei deur hul vakbondverteenwoordigers, het duisende rande se inkomste verloor en mens kry half die idee dat hulle voel dat die staat hulle moet onderhou. Ramaphosa van die ANC beskuldig die wit bevolking dat hulle steeds oor die ekonomiese mag in Suid-Afrika beskik. Wie is skuldig? Net die ANC wat die wit mense deur regstellende aksie forseer het om hul eie besighede te begin. Kleinsake skep werk, nie die ANC nie.

Sedert die derde besetting van die Kaap, het die boere hulle goed gepak en noord getrek. Hier was hulle ook nie eenparig nie. Party wou Mozambique toe gaan, ander noord en dan was daardie dorslandtrekkers wat die woestynland van die Noordkaap aangevat het.

Die swart mense dring aan op eienaarskap van alles wat die die wit mense tot stand gebring het in Suid-Afrika. As jy ’n loonarbeider is, is jy vir jou werk betaal. Dit werk so in alle demokrasië, blykbaar net nie in Afrika nie.

Jaag die wit mense saam met die Indiërs wat groot inspraak by die ANC het uit die land uit en sien hoe vinnig word sinkplate, vensters en deure uitgebreek om dit in ’n plakkershut te omskep.

Ongelukkig sal die Guptas eerste uit wees. Die ANC sal die wit en bruin mense asook die Indiërs wat vir eeue hier is, maar moet uitmoor want as deel van Afrika het hulle nie ’n ander kontinent om heen te verhuis nie