4 Koedoeskop Netbalspelers deur na volgende rondte

11-Koedoeskop Proewe Meisies
Vier Netbalspeelers van Laerskool Koedoeskop het deurgedring na die volgende rondte Netbal proewe Hulle is van links: Patricia Foster, Elhanize Smit, Corlie du Toit en Lerato Kgonoti.