Koedoes se Atletiek Uitblinkers!

08-Koedoe uitblink

’n Besonderse woord van geluk aan Gerdro Grobler (Vs), Joost Homann (Hs) en Zoë Smith (75m H) wat deurgedring het na die Provinsiale byeenkoms. Julle is waardige Ambassadeurs van Koedoeskop. Ons is trots op julle. Op die foto van links: Zoë Smith, Joost Homann en Gerdro Grobler.