Wykies oppad na Provinsiaal!

07-ls vwyks
Vlnr: Leili Steenkamp (2de gewigstoot), Adri van Reenen (3de gewigstoot) en Muller van Reenen (1ste gewigstoot). Hierdie 3 atlete dring nou deur na die Limpopo byeenkoms, oor drie weke in Polokwane.