Voertuig ongeluk

07-Kar ongeluk (1)
Hierdie foto is aan Kwêvoël gestuur. Die ongeluk het plaasgevind op die Brits pad Maandag ongeveer 04:30. Dit is onbekend of die insittendes beseer is. Foto: Christina Lopang