Laerskool Thabazimbi Gr 1 Valentyn-onnies

07-LS TBZ Valentynsdag
Die GR 1 onnies van Laerskool Thabazimbi met hul eenerse spoggerige drag waarmee hulle met Valentydsdag skool toe gekom het. Hulle is van links: Juf Anmarié, Elna en Marlize wat besluit het om dieselfde te lyk.