Bosveld Akademie Blikkieskos insameling

07-BA liefde
Bosveld Akademie het ‘n blikkieskos insameling gehou op Vrydag 12 Februarie vir die SAVF om hulle Liefde vir hulle naaste uit te beeld. Beide die Bospatrysies en Bosveld Akademie het kos gebring.