25 Laerskool Thabazimbi atlete by streeksbyeenkoms

25 Leerders van Laerskool Thabazimbi het die afgelope Vrydag gaan deelneem aan die Atletiek Streeksbyeenkoms (12 Februarie) te Laerskool Krugerpark in Mokopane. Ons leerders het uitstekend gevaar.

Murray Cross verwerf twee eerste plekke in 60 en 80m S0/7
Murray Cross verwerf twee eerste plekke in 60 en 80m S0/7

Voor: Chenéll Fouché eerste plek Gewigstoot D0/11, Anchené Pretorius tweede plek Gewigstoot D0/11, Lené Lategan tweede plek Spiesgooi D0/11, Anina de Swardt derde plek Verspring D0/11 en Dimion Visser eerste plek gewigstoot D0/10. MIDDEL:  Juan'Rich du Preez tweede Plek Gewigstoot en derde plek Diskus S0/13, Henré Basson derde plek gewigstoot S0/10, Chrisna Barnard derde plek Diskus D0/12 en Gabanakgosi Medupi derde plek 100m S 0/12. AGTER:  Vihan Wentzel Derde plek Gewigstoot S 0/13, Megan Myburgh Derde plek gewigstoot D 0/13, Marisca Coetzee Derde plek 1500m D 0/13 en Charné v.d. Berg eerste plek Spiesgooi D 0/13.
Voor: Chenéll Fouché eerste plek Gewigstoot D0/11, Anchené Pretorius tweede
plek Gewigstoot D0/11, Lené Lategan tweede plek Spiesgooi D0/11, Anina de Swardt derde plek Verspring D0/11 en Dimion Visser eerste plek gewigstoot D0/10. MIDDEL: Juan’Rich du Preez tweede Plek Gewigstoot en derde plek Diskus
S0/13, Henré Basson derde plek gewigstoot S0/10, Chrisna Barnard derde plek Diskus D0/12 en Gabanakgosi Medupi derde plek 100m S 0/12. AGTER: Vihan Wentzel Derde plek Gewigstoot S 0/13, Megan Myburgh Derde plek
gewigstoot D 0/13, Marisca Coetzee Derde plek 1500m D 0/13 en Charné v.d. Berg eerste plek Spiesgooi D 0/13.