Nuwe Koedoe-maatjies!!

Die Graad 1 Uiltjies saam Juffrou Gussie Jacobs.

Die Graad 0 klas saam Juffrou Monica Steenekamp.

Daar was groot opwinding op Laerskool Koedoeskop toe ons, ons nuwe Kleuter, Graad 0 en Graad 1 gesiggies verwelkom het! Splinternuwe skooldrag en skooltassies was volop tydens die eerste skooldag op 13 Januarie 2016!! Op die foto is die kleuterklas saam Debra (klashelper) en Juffrou Elme Janse van Rensburg.