Bosveld Akademie

06-Bosveld Akademie

Sewe atlete van Bosveld Akademie op het verlede Saterdag 6 Februarie aan die Bosveld atletiek byeenkoms te Potgietersrus gaan deelneem. Hulle is op die foto van links voor: Henriette Steenkamp, Raymond Wolfaardt, Lehan Jacobs, Lourens du Plessis en Abigail van Vuuren. Agter: Charl Buys. Afwesig: Neville Bornman. Henriette Steenkamp het uitstekende presteer met ‘n goue medalje vir haar eerste plek met die 60m en ‘n silver medalje vir haar tweede plek met turbospies.