Laerskool Koedoeskop Nuwe Personeel ryker

Koedoeskop is baie opgewonde oor die nuwe studente en Juffrou wat vanjaar by ons aansluit. Ons glo dat hulle nog diep spore in ons Koedoe harte gaan trap. Op die foto van links: Juffrou Trudie Finn, Meneer Johan Harmzen, Meneer Naude Koen en Juffrou Leanie Vermaak.