Koedoeskop skaakspelers skuif slim!

Baie geluk aan Laerskool Koedoeskop se spelers wat die volgende medaljes ontvang het vir hulle prestasies by die Suid Afrikaanse skaakkampioenskappe: Van links: Marga Terblanche (goud), Nicolaas Cohen (brons), Mico Terblanche (goud), Nia Naudé (brons), Shanel Furstenburg (brons) en PJ Cohen (goud). Baie geluk ook aan Nia Naudé wat vir die derde jaar aangewys is as die Junior skaakdogter van die jaar vir die Bojanala Skaakunie vir 2015. Laerskool Koedoeskop is trots op elke speler met julle puik prestasies!!!

Dean van Staden brons
Dean van Staden brons