Bosveld Akademie Hoededag

Die drie voorste leerlinge het die drie mooiste of interessantste hoede aan gehad in die skool en hulle is ook in die Graad 1 klas. Saam met hulle op die foto is die ander Gr 1’s wat in Bosveld Akademie is.

Bosveld Akademie het ‘n hoede dag gehou vir geesbou en vir die lekkerte. Op die foto is al die hoede wat die onderwysers saam met die kinders gedra het.