Verskeie rekords is tydens die Interhuis Atletiekbyeenkoms van Laerskool Thabazimbi ge-ewenaar of verbeter

Chenél Fouché verbeter die gewigstoot dogters 0/11 met meer as 2 meter. Die vorige rekord was  7,42m en staan nou op 9,66m.
Chenél Fouché verbeter die gewigstoot dogters 0/11 met meer as 2 meter. Die vorige rekord was 7,42m en staan nou op 9,66m.
Morné Pistorius Victor Ludorum vir 2016.
Morné Pistorius Victor Ludorum vir 2016.
Carli Robbertse is as Victrix Ludorm aangewys. Sy ewenaar die ook 70m Hekkies dogters 0/10. (Tyd -14,6 sekondes).
Carli Robbertse is as Victrix Ludorm aangewys. Sy ewenaar die ook 70m Hekkies dogters 0/10. (Tyd -14,6 sekondes).
Rooibokke wen trofee vir die beste Dirigente van die dag.
Rooibokke wen trofee vir die beste Dirigente van die dag.
Duikers wen die Sangbeker.
Duikers wen die Sangbeker.
Koedoes wen trofee vir die beste gees van die dag.
Koedoes wen trofee vir die beste gees van die dag.
Hierdie jaar was die tema vir al 3 spanne ADVERTENSIES.  Die Koedoes het COKE uitgebeeld, Die Duikers VIR SEKER en die Rooibokke TOYOTA LEGEND Op die foto is die Duikers se opkoms met Derik Joubert op die massiewe John Deere Trekker.
Hierdie jaar was die tema vir al 3 spanne ADVERTENSIES. Die Koedoes het COKE
uitgebeeld, Die Duikers VIR SEKER en die Rooibokke TOYOTA LEGEND Op die foto is die Duikers se opkoms met Derik Joubert op die massiewe John Deere Trekker.

04-LS TBZ atletiek foto 140 - Copy