‘n Droom word waar!

04-Leana
Leana du Toit (van Niekerk) ‘n oud-leerling van Hoerskool Frikkie Meyer het op Woensdagaand 27 Januarie 2016 na Londen vertrek om aan 2 binnenshuise atletiek byeenkomste te gaan deel neem. Hiermee het daar vir die huidige Sentraal Gauteng kampioen in die 100m en 200m ‘n droom waar geword. Sy keer op 08 Februarie 2016 na Suid-Afrika terug. Ons wens haar hiermee baie sterkte toe.